Die Afrikaanse Taalraad

Uitnodiging – Taalmuseum, Paarl – 2010 09 24 – Ommietafel met stories
Navrae en besprekings: Amira Clayton tel. 021 872 3441

kommunikasie@taalmuseum.co.za

www.taalmuseum.co.za

Cultivaria: Ommietafel met stories

Kom geniet ’n heerlike buffet-ete en luister na stories van oraloor tydens ons Erfenisdagvieringe. Ons Ommietafel met stories-produksie, wat verlede jaar een van die gewildste Cultivaria-feesgeleenthede was, word vanjaar in samewerking met LitNet aangebied. Die deelnemers sluit in die Afrikaanse ikoon Soli Philander, die hip-hop-digter en -musikant Jitsvinger, (van “Afrikaaps” faam), die skrywer Jaco Kirsten, die digter Melt Myburgh en Martelize Brink van RSG as seremoniemeester. Besoek ook die museum vir die "Terug na 1875” opedag voor of na afloop van die program.

Datum: 24 September Tyd: 12:00-14:00 Koste: R150 (buffet-ete en Leopard’s Leap-wyn ingesluit) Plek: Taalmuseum Historium

Amira Clayton

Kommunikasie-assistent I Communication Asistant

Die Afrikaanse Taalmuseum en -monument

T +27 (0)21 872 3441 / 076 017 6026

F +27 (0)21 872 3642

kommunikasie@taalmuseum.co.za

www.taalmuseum.co.za

www.taalmonument.co.za

Lid van / Member of: Paarl Tourism, Cape Town Tourism, SATSA, Alternative Tourism

Aandag alle medewerkers van die ATR:
Baie dankie aan almal wat die onlangse onderwyskonferensie van die Afrikaanse Taalraad in Kaapstad bygewoon het. Ons waardeer u belangstelling en betrokkenheid met die insette wat u gelewer het. Aan die einde van die konferensie is ‘n aantal kerngedagtes (onder aangeheg) wat as resolusies gedien het deur die ondervoorsitter, Michael le Cordeur, aan die vergadering ter oorweging voorgelê. Die vergadering het besluit dat die gedagtes wat hier weergegee is verder deurgetrap moet word en uiteindelik moet dien as ‘n toekomsscenario vir die ATR waaroor die direksie by die volgende vergadering sal moet verslag doen. Die belangrikste is seker die uitplavei van ‘n vyfjaarpad soos aangedui in die eerste resolusie.

Organisasies en enkelinge word vriendelik versoek om die resolusies noukeurig te oorweeg, wysigings aan te beveel en uit te brei op die planne wat daarin vervat is. ‘n Rangskikking in die orde van belangrikheid van die resolusies sal eweneens verwelkom word.

Terwyl die konferensie nog vars in die geheue is, word u vriendelik versoek om u kommentaar op kort termyn in te dien. Die direksie, saam met sy gekoöpteerde lede, sal by sy eersvolgende vergadering aandag hieraan skenk. U voortgesette steun en oorspronklike idees vir ‘n ambisieuse aksieplan is onontbeerlik.

Ons wag alle insette in voor of op 21 September 2010. Die bestuur sal daarna vergader.

ATR-groete!

Lees die resolusies hier.

Aankondiging – Die Eugene Marais Stigting
Eugène N. Marais, geliefde digter, skrywer, joernalis en natuurnavorser, het ‘n lang en ryke verbintenis met die Paarl, en spesifiek die First Class Public School, waar hy formele onderwys van 1885 tot 1887 tydens sy vormingsjare ontvang het.

Die konteks

Die First Class Public School is die voorloper van vandag se Hoër Jongenskool Paarl.  Dit het goed behoue gebly op die oorspronklike Zomerlust Plaas wat in 1991 deur Creata Beleggings (Edms) Bpk namens die Du Toit Familie Trust gekoop is. Die eiendom bestaan uit die ou Zomerlust herehuis wat tans as

Zomerlust Gastehuis bedryf word, die tuine en die Rosenfontein geboue – die skool en ‘n skakelhuis. Laasgenoemde geboue is vanaf 1876 tot 1900 as Paarl First Class Public School benut as skool en akkommodasie vir ‘n onderwyser en koshuisgangers. Die skool het in 1900 na sy nuwe perseel oorgetrek as Hoër

Jongenskool Paarl / Paarl Boys’ High.

Die Eugène Marais Kampus konsep

Die Eugène Marais Stigting het ‘n aksiekomitee op die been gebring met die doel om Die First Class Public School weer te laat herleef in die vorm van die Eugène Marais Kampus. Dit sal geskied met volle onderskrywing van Creata Beleggings, die huidige eienaars, asook Die Hoër Jongenskool Paarl. Die idee is dat

die perseel gebruik word om die HJS se kurrikulum aan te vul en te verryk met Marais raakpunte soos taalwetenskappe, natuurwetenskappe, musiek en drama, debatsvereniging en joernalistiek. Die perseel kan gebruik word vir lesings, voorlesings, musiekopvoerings, storievertellings ens. Dit sal dus ‘n satellietkampus

van die HJS word.

Dit sal oop wees vir die publiek as ‘n interaktiewe museum en via die temas van die Marais nalatenskap, ook programme vir volwassenes aanbied.

Die huidige projekfase betrek so ‘n wyd as moontlike e-pos opname, waarby die betrokkenheid van belangstellende individue en instansies vasgestel moet word. Die beoogde teikendatum vir die verwerking van die resultate is einde September 2010.

Die volgende fases word dan beplan:

¥ Oprigting van die trust, genaamd Die Eugène Marais Stigting.

¥ Die Stigting se formele samewerking met die Hoër Jongenskool Paarl en sy Oud-skoliere Bond.

¥ Die Stigting se bruikhuur/bruikleen ooreenkomste met donateurs van kultifakte.

¥ Uitvoering van die sakeplan wat o.a. oprigtings- en bedryfskostes insluit asook die werwing van borge en/of

fondsinsameling.

Die doel is:

Die Eugène Marais Stigting se doel is om die lewe en werk van Eugène Marais en die bydraes van sy tyd meer toeganklik te maak.

Dit verwys na die behoud en bevordering van sy litirêre en natuurwetenskaplike nalatenskap vir soveel mense as moontlik op en vanaf die terrein van die Paarl First Class Public School (Eugène Marais Kampus) waar hy van 1885 tot 1887 skoolgegaan het

Hierby vind u ‘n interaktiewe opnamevorm vir gebruik by http://www.eugene-marais.org.za/

Dankie vir u gewaardeerde samewerking

In vriendskap.

Niël du Toit

Posbus 92

Paarl 7620

Suid-Afrika

Tel.:  0027-21-8724634

Faks:  0027-21-8725239

e-pos:   creata@iafrica.com

SKYPE:  creata6525

Lewer kommentaar op die Departement van Basiese Onderwys se “Plan of Action for 2014: Towards Strengthening Education 2025”
FEDSAS laat weet:  “Tydens die afsluiting van die ATR konferensie op 28 Augustus is melding gemaak van die feit dat die sluitingsdatum vir kommentaar op die Departement van Basiese Onderwys se Plan of Action for 2014:  Towards Strengthening Education 2025 op 27 Augustus verstryk het.

Ons het nou kennis gekry dat die Minister die geleeentehid vir kommentaar verleng het tot 30 September 2010.  Lede en organisasies word aangemoedig om van hierdie verlenging gebruik te maak deur kommentaar te lewer.  Die dokument is onder Wat is nuut op die tuisblad van FEDSAS se webwerf beskikbaar by www.fedsas.org.za.”

Artikel – Beeld – 2010 09 02 – Spartelende lyf sonder kop, arms
Hermann Giliomee

Min twyfel bestaan dat Afrikaans in sport­stadions, kroeë, kafees en sitkamers gaan oorleef. Maar wie gaan dit ernstig opneem as dit nie op intellektuele en professionele vlak presteer nie, vra Hermann Giliomee.

Die Afrikaanse Taalraad het verlede week ’n waardevolle funksie verrig deur voorraad op te neem van die stand van Afrikaans. By die beraad is “’n Studie van Afrikaans op universiteitsvlak” van die FW de Klerk-stigting bekend gestel. Dit bied ’n prentjie wat tot die kern van sekere probleme sny.
Wat is die stand van Afrikaans as onderrigtaal?
In die algemeen bejeën die verskillende Afrikaanssprekende gemeenskappe hul moedertaal verskillend.
Die een helfte beskou Afrikaans as hoofsaaklik van instrumentele waarde en teken nie sterk beswaar aan as Afrikaans as voertaal toenemend deur Engels op universiteit en hoërskool vervang word nie. Vir die ander helfte is Afrikaans nie net van instrumentele waarde nie, maar verteenwoordig dit ook een van die vernaamste simbole van hul sosiale identiteit.
Hierdie verskil hang in ’n belangrike mate saam met ’n kleurverskil. Dit blyk onder meer daaruit dat slegs 39% van die bruin Afrikaanssprekende leerlinge in openbare skole hul onderrig in Afrikaans ontvang teenoor 51% wat dit in Engels ontvang (die res is in die aparte strome van ’n parallel­medium-opset).
Die swaai na Engels is waarskynlik hoofsaaklik toe te skryf aan amptenare en ouers se ideologiese voorkeure en/of onkunde oor die waarde van moedertaalonderrig.
Afrikaanse onderrig bly belangrik vir die meeste wit Afrikaanssprekendes. Van hulle is 15% in Engelsmediumskole, ’n derde in parallelmediumskole en 51% in Afrikaansmediumskole. Laasgenoemde is die enigste vorm van onderrig waar Afrikaans werklik veilig is.
Daar moet ’n paar punte oor Afrikaanse studente beklemtoon word.
Ten eerste diskrimineer die regering in sy beursskema skromelik teen arm bruin en wit mense. Slegs 2% van wit studente en 4% van bruin studente kry beurse.
Tweedens ondersteun Afrikaanse studente sterk Afrikaanse onderrig.
Ongeveer 80% van die bruin en wit jeugdiges verkies moedertaalonderwys. Onder wit Afrikaanssprekende jeugdiges (die ouderdomsgroep 16 tot 24 jaar) is taaltrots en taalbehoud sterker as in die geval van enige ander subgroep van jeugdiges. Aan die Universiteit van Stellenbosch (US) verkies ongeveer 83% van Afrikaanse studente van alle kleure ’n voertaalbeleid van “hoofsaaklik en konsekwent Afrikaans”.
Derdens stem studente ook met hul voete. ’n Studie toon aan dat die getal Afrikaanse studente tussen 1998 en 2008 van ongeveer 45 000 tot 56 000 gestyg het.
Afrikaanse getalle het die sterkste gestyg op die twee kampusse wat ’n volle Afrikaanse aanbod voorgraads maak. Op Bloemfontein het dit met meer as 62% gestyg en op Potchefstroom met ’n volle 105%.
Laasgenoemde het sy markaandeel van Afrikaanse studente verhoog van 16% tot 29%.
Die US en die Universiteit van Pretoria (UP), die twee universiteite waar Afrikaans die meeste onder druk is, het geen sterk groei in Afrikaanse getalle getoon nie.
By die US het die proporsie Afrikaanse voorgraadse studente tussen 1998 en 2008 met minder as ’n kwart gegroei. Hier het die proporsie Afrikaans-enkelmedium-klasse tussen 2004 en 2009 van 75% tot 38% gedaal, terwyl die proporsie T-opsie (dubbelmedium met twee tale in een lesing) van 24% tot meer as 50% gestyg het.
By die UP was die groei in Afrikaanse voorgraadse studente ’n skrale 4%.
Hier was die onderrigmodusse in 2008 soos volg: 21% dubbelmedium, 46% parallelmedium (aparte strome) en 30% Engelsmedium. Die UP en US het miljoene rande in subsidies weens hul gebrekkige Afrikaanse aanbod verloor.
Die UP se universiteitsraad het op 20 Augustus die brandnetel van omstrede taalbeleid aangepak toe dit besluit het om sekere kernprogramme en verwante modules te identifiseer wat op lang termyn in Afrikaansmedium aangebied sal word.
Daar word verwag dat dubbelmedium tot die minimum afgeskaal sal word.
By die Universiteit van Johannesburg, waar Afrikaanse klasse feitlik uitgefaseer is, was daar ’n daling in Afrikaanse studente van 43%.
Dubbelmedium wat nog op groot skaal by die US toegepas word, word buite die US onomwonde verwerp.
Prof. Flip Smit, oudrektor van die UP, skryf: “Dubbelmedium-onderrig is die swakste wyse van onderrig en is gewoonlik net ’n tussenstadium vir Engelse onderrig.” Prof. Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat, verwerp ook dubbel­medium omdat dit tyd mors en bloot ’n halfwegstasie tot slegs Engels is.
Wat die US-beleid nog vreemder maak, is dat dit nie sin maak wat betref transformasie of studente se vereistes nie.
Toe die fakulteit lettere en sosiale wetenskappe in 2005 besluit het om die T-opsie in al drie jare in die lesings af te dwing, was die argument dat dit swart studente sal lok. Die proporsie swart studente in die fakulteit het egter van 2004 tot 2010 slegs van 3,3% tot 4,7% gegroei. Dit is ook die patroon as al die fakulteite in ag geneem word.
Voorgraadse bruin Engelstalige studente het in die afgelope tien jaar van 3,8% tot 6,9% gegroei, maar hierdie studente het as kinders veel meer blootstelling aan Afrikaans as wit Engelstalige studente gekry. Intussen het die bruin Afrikaanssprekende studente op ongeveer 10% gestagneer.
Oor die afgelope ses jaar het die wit Engelstalige voorgraadse studente met ’n volle 54% gegroei sodat hulle teen 2010 ongeveer 25% van die totaal was.
As die verskillende fakulteite met mekaar vergelyk word, is dit duidelik dat die T-opsie tussen 2004 en 2010 misluk het as ’n meganisme om transformasie te bevorder.
Dit blyk ook dat fakulteite wat oorwegend Afrikaans-enkelmedium aanbied net soveel en soms selfs meer wit Engelse studente trek as dié wat die T-opsie aanbied.
Daar is ook die moontlikheid dat die US op groot skaal Engels invoer omdat daar geglo word dat die Grondwet dit vereis. Dat die regering op so iets aandring, is onwaarskynlik.
Die ANC verkiesingsplatform in 2009 verklaar die volgende: “Die ANC is ten gunste daarvan dat sekondêre en tersiêre onderwysinstellings maniere en strategieë oorweeg waarvolgens Afrikaans die primêre, maar nie noodwendig die enigste medium van onderrig nie, sal wees.”
Dit lyk of die US-bestuur ’n heeltemal ander opvatting huldig.
In ’n voorlegging wat hy in 2008 gemaak het aan die Soudien-paneel, wat ondersoek ingestel het na die voorkoms van rassisme op kampusse, word verklaar dat die US “given its history of deep complicity in the apartheid system” ’n spesiale verantwoordelikheid het om gelykheid tussen rasse en in die besonder gelykheid in die werkplek te verseker.
Op grond van die mening van ’n professor in die regte word aanvaar dat gelykheid van uitkomste die uiteindelike doel van die Grondwet is en dat ’n taalbeleid wat as dit aangetoon kan word dat Afrikaans ’n hindernis is, nie maklik die toets van grondwetlikheid sal kan slaag nie.
Die voorlegging maak ook melding van die mening van die direkteur van diensbillikheid en die bevordering van diversiteit, “who pointed to the
serious effects that aspects of the institution(al) culture, especially the use of Afrikaans, may have on the promotion of social cohesion in staff relations”.
Prof. Marinus Wiechers meen dat so ’n interpretasie van die Grondwet ongegrond is. Elke persoon het ’n grondwetlike reg op onderrig van keuse waar haalbaar en “die ongenuanseerde eise van nie-diskriminasie, vrye toegang en demografiese verteenwoordiging verskaf nie geldige en genoeg gronde om onderrig in oorwegend Afrikaans te bevraagteken nie”.
Afrikaans op skool en universiteit lê ten grondslag van taalbehoud en taalontwikkeling. As Afrikaans afgeskaal word soos wat dit aan die US die afgelope sewe tot agt jaar gebeur het, is daar nie op die duur sprake van Afrikaanse boeke, koerante en tydskrifte nie. Sonder Afrikaans wat op die openbare terrein vryelik gebesig word, kan daar nie meer van ’n Afrikaanse gemeenskap sprake wees nie.
In 2001 het ek en prof. Lawrence Schlemmer die volgende stelling gemaak: “Die grootste enkele gevaar vir Afrikaans is dat as dit as universiteitstaal sou verswak of verdwyn, dit die ondergang sou beteken van Afrikaans as wetenskapstaal, as vaktaal, as taal van intellektuele omgang en uiteindelik ook as letterkundige taal.”
Aan die US is die posisie veel benarder as in 2001 toe ons hierdie woorde geskryf het.
Gerrit Komrij, ’n Nederlandse literator, het sy vinger op die belangrikste probleem rondom die US se verengelsing gelê: Afrikaans word deur Afrikaanssprekendes self magteloos gemaak. Komrij het gesê: Afrikaans is “lewend-dood”. Dit is soos ’n “gesonde, spartelende liggaam waarvan mense besig is om ledemate af te sny”.
Daar is min twyfel dat Afrikaans in sportstadions, kroeë, kafees, en sit- en slaapkamers gaan oorleef.
Maar wie gaan dit ernstig opneem as dit nie op intellektuele en professionele vlak presteer nie?
Soos die ander inheemse Afrika-tale sal Afrikaans in so ’n geval onthoof wees. ’n Kosbare kultuurerfenis loop gevaar om weggegooi te word.
Daarom is die UP se skuif na ’n kernaanbod so verblydend en die US se halsstarrige vasklou aan die T-opsie so bedroewend en kortsigtig.
Prof. Giliomee is ’n historikus.

Brief – Beeld – 2010 09 02 – Engelse universiteite kom lig van taalstryd af
André Christof se brief “Skep eerder ruimte vir hooftale om te groei” (Beeld, 1 September) het betrekking.
In my beskeie mening moet die hele kwessie van onderrig by universiteite uit ’n veel groter hoek bekyk word. Dit is nie sinvol om Afrikaans en Engels as onderrigtaal te gebruik by ’n enkele universiteit nie.

Vir die regering om ’n politieke standpunt in te neem en Tukkies, Kovsies, Pukke en Maties te dwing om
Engels as onderrigtaal aan te bied, laat dié vraag by my opkom: Hoekom word die universiteite van Natal, Kaapstad en Wits nie gedwing om vakke in Afrikaans aan te bied nie?
Afrikaanse studente het nie ’n Afrikaanse universiteit in KwaZulu-Natal nie en hulle moet by Tukkies inskakel as hulle onderrig in Afrikaans wil hê.
Afrikaans is aan die ontvangkant van ’n politieke oorlog en loop die gevaar om binnekort as onderrigtaal op universiteitsvlak te sneuwel.
Daarna sal skole die teiken wees. Daar is reeds ouers wat hul kinders na Engelse skole stuur omdat hulle “in elk geval op universiteit in Engels sal moet leer”.
Ek stem saam met André dat die antwoord lê in universiteite met ’n hoofonderrigtaal wat elke gebied sinvol bedien.
Miskien moet ons Afrikaanssprekendes meer druk plaas op Wits en ander Engelse universiteite om Afrikaans te huisves.

Aankondiging – 2010 09 02 – SBA ondersteun leerders

Program – Boekepoort, Pretoria – 6 tot 9 Oktober 2010
Lees die volledige program hier.

Woord van die Week uit die Woordeboek van die Afrikaanse Taal
jaloersreën s.nw. (streektaal) Reën wat nie eweredig val nie, maar in strepe trek of in los buitjies uitsak sodat die een boer wat niks gekry het nie, dikw. jaloers word op sy buurman by wie heelwat reën geval het; teenoor landsreën. (In Boesmanland en Kakamas opgeteken).

Nieuwsbrief – Nederlandse Taalunie – september 2010
Beste lezers,

De Taalunie is jarig. Op 9 september wordt ze 30 jaar.
Op 20 november vieren we dat. Er is een topontmoeting tussen bewindslieden die dan lijnen voor samenwerking rond het Nederlands zullen uitzetten.
En op het feest "De Wereld van de Nederlandse Taal" staan diezelfde dag jongeren met onze taal op het podium. Kortom: dán vieren we de toekomst. Daarom nú een stukje verleden.

De Taalunie was er niet van vandaag op morgen. In 1971 bracht de Gemengde Commissie ter uitvoering van het Belgisch-Nederlands Cultureel Akkoord een uitgewerkt advies uit om een Nederlands-Belgische Academie voor de Nederlandse Taal op te richten. Een werkgroep werkte dit idee uit tot een ‘ontwerp voor een Nederlandse Taalunie‘. Dat was in 1976. Pas op 9 september 1980 ondertekenden de regeringen het verdrag.

Ik wil mijn bewondering uitspreken voor al die betrokkenen van toen. Het waren bevlogen mensen die in een moeizaam proces hun droom van een gezamenlijk taalbeleid waarmaakten.

Met vriendelijke groet,
Linde van den Bosch
algemeen secretaris

Actueel

Taalunie organiseert wedstrijd rond jubileumfeest
Op 20 november organiseert de Nederlandse Taalunie een groot feest in Brugge ter ere van haar dertigjarig bestaan. En om te laten zien wat jongeren allemaal met de Nederlandse taal kunnen doen, zullen vooral zij optreden tijdens dit feest. Om een optreden te winnen, kunnen jongeren tussen 14-18 jaar meedoen met een wedstrijd. Bekende Vlamingen en Nederlanders geven een creatieve opdracht en kiezen de winnaars. De wedstrijd wordt half september officieel gelanceerd. Bekijk de eerste aankondiging op www.nederlandswereldtaal.org.

Het Verhaal van een Taal
De VPRO zendt op Geschiedenis 24 Het Verhaal van een Taal uit. Dit ter gelegenheid van de verjaardag van de Taalunie in week 36. Lees meer  »

Manuscripta
De Taalunie is met een stand aanwezig op Manuscripta, de feestelijke opening van het boekenseizoen op 5 en 6 september 2010, op het Westergasfabriekterrein in Amsterdam. U vindt de stand van de Taalunie in de Gashouder, nr 63.

Dag van de Alfabetisering
Op 8 september is het de internationale Dag van de Alfabetisering. Nederland, Vlaanderen en Suriname besteden er aandacht aan. In ‘s-Hertogenbosch wonen H.K.H. Prinses Laurentien en demissionair staatssecretaris Marja van Bijsterveldt van OCW een presentatie van projecten bij. Lees meer  »
In Brussel praat H.K.H. Prinses Mathilde met de uitvoerders van alfabetiseringsprojecten. De Taalunie hecht belang aan het thema ‘alfabetisering’ en steunt de strijd tegen laaggeletterdheid.

Literaire avond voor expats
Op 7 oktober organiseert de Taalunie met anderen in de Bibliotheek Den Haag een literaire avond voor expats onder de titel ‘open secrets, public treasures’. Marcel Möring, en Arie Gelderblom treden er op. De Taalunie organiseert de avond met de openbare bibliotheek en de beide letterenfondsen ter gelegenheid van de verschijning van ‘A Literary History of the Low Countries’.

Aankondiging

Stages literatuur en lezen
Met de nieuwe ‘Beroepsstageregeling’ stimuleert de Taalunie contacten en kennisuitwisseling tussen professionals op het gebied van literatuur en leesbevordering in Nederland en Vlaanderen. De regeling is voor werknemers van openbare bibliotheken, literaire uitgeverijen, boekhandels, literaire instellingen en culturele centra. Lees meer  »

Terugblik

Voorproefje Master Literair Vertalen
Van 16 tot en met 20 augustus jl. was in Antwerpen de eerste Intensieve Blokcursus Literair Vertalen. Deelnemers waren studenten van de KU Leuven, Lessius en de Universiteit Utrecht. Deze cursus was een voorproefje van de academische opleiding Literair Vertalen die in 2012 van start gaat. Het aanlooptraject wordt gefinancierd door de Taalunie. Lees meer  »

Agenda

4-6/9, Amsterdam: Manuscripta
8/9, ‘s-Hertogenbosch: Dag van de Alfabetisering
6/10, Amsterdam:Conferentie Poëzie in de klas
7/10, Den Haag: Literaire avond voor Engelstalige expats

Taalunie in de pers

In de afgelopen twee maanden kwam de Taalunie met verschillende onderwerpen in de pers: Lees meer  »

Taalschrift

Reportage De jump start van een taalbad – Maarten Dessing
Discussie Zestigduizend autodelers kun je niet negeren – Ludo Permentier

Organisatie

Raad voor de Nederlandse Taal en Letteren
De Raad voor de Nederlandse Taal en Letteren vernieuwt danig in 2010. Treden toe tot de Raad: Jane Fenoulhet, Kete Kervezee, Frans Meijman, Ronald Soetaert, Reinhild Vandekerckhove en Margot Vanderstraeten.