Die Rapportryerbeweging het besluit om in 2008 ‘n erepenning aan Prof. Wannie Carstens toe te ken. RRB-Voorsitter Ludi Schulze skryf: Lees meer…
Argief vir August, 2008
Wilma de Bruin
“Mense is honger vir Afrikaans. Veral jong mense het deesdae betekenisvolle koopkrag. Die hartklop van die Afrikaanssprekende is sterker as ooit.” Lees meer…
Henry Jeffries, redakteur van Die Burger, was op Afrikaansdag, 14 Augustus 2008, die gasspreker by die Matthews Phosa-gedenklesing by die Taalmuseum in die Paarl. Dr Michael le Cordeur, het hom aan die gehoor voorgestel, en gee hier ‘n oorsig van die vernaamste aspekte wat in Jeffries se toespraak genoem is: Lees meer…
