Argief vir September, 2008
Dit is hartverskeurend om te sien hoe ons Afrikaanssprekendes self ons pragtige taal vernietig. Ek is onlangs veral getref tot watter mate dit plaaasvind toe ek na die Oos-Kaap en daarna teen die Weskus op gereis het. Dit het my toe ook sensitief gemaak vir ander negatiewe optredes teenoor Afrikaans. Lees meer…
Die eerste volledige en uitsluitlik Afrikaanse generiese webwerf oor wyn het pas die kuberruimte ingevaar. Hierdie unieke wynwebwerf, wat alles oor wyn in die plaaslike wynbedryf in gemaklike en ligte Afrikaans voorsit, bied aan kuber-wynliefhebbers en ander besoekers aan hierdie medium, die geleentheid om ‘n wye verskeidenheid inligting oor wyn in Afrikaans te bekom. Lees meer…

