Argief vir March, 2009

Nuusbrief – Breytenbach Sentrum – April 2009

Wat gebeur by die Breytenbach Sentrum in April 2009?  Kliek hier om uit te vind:

nuusbrief-breytenbach-sentrum-april-2009

Opinie – Die Burger – 2009 03 31 – Hoe veeltalige skole tale kan red

Die bevordering van veeltaligheid in skole kan die oordrag en bewaring van ons inheemse tale help verseker, skryf ANDRÉ GAUM. Lees meer…

Hoofberig – Volksblad – 2009 03 31 – Appèlhof se beslissing oor beheerrade

Die appèlhof se beslissing verlede week in Bloemfontein oor wie die finale sê het oor taalbeleid in die land se skole, is om drie redes van kardinale belang. Lees meer…

Hoofberig – Beeld – 2009 03 31 – Wins vir meer as net onderrig in Afrikaans

Net ‘n handvol enkelmedium- Afrikaanse skole is nog oor. Die meeste veg verbete om oorlewing teen ‘n ANC-regering wat dwaaslik glo onderwys word bevorder deur Afrikaanse skole te verengels. Lees meer…

Woord van die Week: Uit Etimologiewoordeboek van Afrikaans, ‘n produk van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal

karaoke s.nw.  Vorm van vermaak waar ‘n amateur die vokale gedeelte van voorafopgeneemde agtergrondmusiek sing.  Uit Japannees karaoke wat saamgestel is uit kara “skaterlag” en oke “veroorsaak”.  Afrikaans het karaoke waarskynlik uit Engels gekry wat dit in 1987 begin gebruik het.

Kommentaar – Die Burger – 2009 03 30 – Appélhof se taalbeslissing

Die appélhof se beslissing verlede week in Bloemfontein oor wie die finale sê het oor taalbeleid in die land se skole, is om drie redes van kardinale belang. Lees meer…

Brief – Die Burger – 2009 03 30 – Taal-ideologie het deurslag gegee

PRO-AFRIKAANS van die Wes-Kaap skryf: Die Burger, 17.03.09) dat hy ook die “US-taalstryd” ‘n “sepie” noem. Dis vordering! Ons verskil wel oor die rede. Hy sê: “Politiek ‘dikteer taalsepie aan US’ .” Dis die regering se skuld. Lees meer…

Brief – Die Burger – 2009 03 30 – USB verandering

ODIOSUS MIHIS van Somerset-Wes skryf: Aijaijai. . . Nog ‘n gesiglose USB-professor met ‘n Latynse skuilnaam (Desidero Nova, DB 19.03.09). Lees meer…

Berig – Beeld – 2009 03 30 – Charlize en Opperman kry pryse

Alet Rademeyer

Die bekroonde aktrise Charlize Theron gaan met ‘n goue erepenning vir rolprentkuns deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vereer word. Lees meer…

Aankondiging – Beeld – 2009 03 30 – UP bied winterskool aan

Die Universiteit van Pretoria (UP) se Eenheid vir Kreatiewe Skryfkuns bied eersdaags sy derde Winterskool vir beginner- en gevorderde skrywers aan. Lees meer…