Argief vir May, 2010
17 Mei 2010
Aan alle lede van die SA Akademie
NRF-GRADERING
Inleidend
Die SA Akademie het kennis geneem van ‘n aantal Akademielede se besorgdheid oor die prosesse wat die Nasionale Navorsingstigting (NRF) volg met die gradering van akademici. Sommige akademici meen dat die feit dat hulle in Afrikaans publiseer of dat hulle in klein akademiese nisgebiede werk tot hulle nadeel is. Die Akademie is onder meer daarvan bewus dat ‘n paar kollegas wat in dieselfde nisgebiede werk en wat by verskillende instellings werk se gradering verskillend afgeskaal is. Die Akademie deel die besorgdheid van akademici en het ‘n gesprek met die NRF gevoer.
Honderde inskrywings het vanjaar vanoor die hele land (en selfs in enkele gevalle vanuit die buiteland) ingestroom vir die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se jaarlikse Nasionale Skryfwedstryd (2010).
Uitnodiging: Marketing en taalsymposium ”Taalzaken en zakentaal”
met aandacht voor Zuidelijk Afrika en de relatie tussen het Nederlands en Afrikaans
Datum: dinsdag 25 mei 2010, 13u30 – 18u30
Plaats: Metropolitan gebouw, Vrije
Cijfers over schrijven in een wereldtaal
Deze nieuwsbrief staat in het teken van schrijfprijzen.
In een jaar met de slogan Nederlands, wereldtaal mag ik graag eens schermen met een paar cijfers op dit vlak.
AfriForum Jeug het pas die stryd vir Afrikaans op Grootfontein gewen. Die departement van Landbou, Bosbou en Visserye het vandag ’n onderneming aan AfriForum Jeug se takvoorsitter op Grootfontein, Darius Theron, gegee dat hulle nie sal voortgaan met planne om Afrikaans as onderrigmedium op die kampus af te skaf nie.
Tygerbergers vir die Behoud van Afrikaans in die Klaskamer is ‘n studenteorganisasie geleë op die Universiteit van Stellenbosch (US) se Tygerbergkampus. TBAK beywer homself vir ‘n veeltalige kampus waar Afrikaans ‘n sentrale deel van kampuskultuur en die akademiese leerervaring van gesondheidswetenskappestudente uitmaak.
