konsertina s.nw.
Musiekinstrument wat in die hande gehou word en met die rek en stoot van ‘n blaasbalk lug oor metaaltongetjies blaas om klanke voorte te bring.
Uit Italiaans concertina, ‘n afleiding van concert "konsert" met die verkleiningsagtervoegsel –ina.
U kan die Woordeboek van die Afrikaanse Taal help met u donasie!
Kliek hier om meer uit te vind. Kom ons doen dit vir Afrikaans!
