Moedertaalinisiatief se Kopskuifouers

Soos ons wegloop, keer sy ons voor - een van die mammas wat pas na ons geluister het by die opedag vir die graad 1’s. “Luister hier julle menere,” val sy weg. “Vandag het ek vir die eerste keer die waarheid gehoor. My oudste dogter, in graad...