Afrikaans as Geloofstaal in die kollig

“As jy my taal ontken, ontken jy my menswees.” Dit was een van die menings wat die afgelope naweek, op die 15de Junie, tydens ʼn seminaar oor Afrikaans as geloofstaal geopper is.   Sowat dertig leraars en gemeenskapslede het by die AGS Eersterust, Pretoria, bymekaar gekom om...