Wees ‘n Rots

Dit is 9 Augustus 1956. Soveel as 20,000 vroue van alle rasse trek saam om ʼn petisie te oorhandig.  Daarna sing dié 20,000 vroue “Wathint’ abafazi wathint’ imbokodo!”, vertaal in Engels as “you strike a woman, you strike a rock”. Ek kry hoendervleis as ek...