Die Erfenisseminaar 2019 te Eersterust

Die Afrikaanse Taalraad, Afrikaanse Taalmuseum en –monument en die Erfenisstigting het op 24 September 2019 'n Erfenisseminaar te Eersterust, Pretoria gehou. Dit was 'n besonderse geleentheid wat nie net Afrikaans se diverse wortels gevier het nie, maar daar was ook 'n blik gebied op ons...