Dis Kokerseisoen en dis nóú tyd om iemand te nomineer!

  DIS NOU JOU KANS OM KOKER-ONTVANGERS TE NOMINEER! Die Kokers is die Afrikaanse Taalraad se manier om erkenning te gee aan mense wat besondere bydraes tot Afrikaans gemaak het. Vanjaar se wenners sal in die week van 16 tot 20 November op ons sosialemediaplatforms aangekondig word.   Kategorieë Kokers...