Aksie van die burgerlike samelewing: Saam die toekoms in met Afrikaans
Aksie van die burgerlike samelewing: Saam die toekoms in met Afrikaans
MOSIE: VERANDERING VAN SKEDULE 1, DEEL E VAN DIE AKTE VAN DIE AFRIKAANSE TAALRAAD
A: MOTIVERING VIR MOSIE
1. Motivering vir die Mosie
Die ATR se Akte moet aangepas word om aan die vereistes van artikel 30 van die inkomstebelastingwet no. 58 van 1962 (die Belastingwet) te voldoen. Dit sal die ATR in staat stel om as ʼn Openbare Welsynsorganisasie (OWO) artikel 18-sertifikate aan befondsers en donateurs uit te reik.
B: TEKS VAN MOSIE
Skedule 1, Deel E van die Akte word in sy geheel deur die volgende teks vervang:
Skedule 1 – Oprigting en Aard van Maatskappy
DEEL E
(Bepalings wat voorsiening maak vir die vereistes van ʼn openbare welsynsorganisasie (OWO) soos in artikel 30 (3) van die Inkomstebelastingwet No. 58 van 1962 (die Inkomstebelastingwet) uiteengesit word.)
Hiermee word bepaal dat: