Kokertoekennings 2018
As jy met Afrikaans kook, is jy dalk binnekort ’n Kokertoekenning ryker. Die Afrikaanse Taalraad (ATR) nooi lede en die algemene publiek uit om kandidate vir die jaarlikse Kokertoekennings te benoem. Die Kokers word jaarliks sedert 2013 toegeken om erkenning aan mense te gee wat besondere...