Die debat oor Afrikaans aan die US is verby
[caption id="attachment_51361" align="alignnone" width="407"] Conrad Steenkamp, uitvoerende hoof van die Afrikaanse Taalraad[/caption] Enigiemand wat sukkel om die uitmergelende stryd oor die Universiteit Stellenbosch (US) se taalbeleid te verstaan, het my opregte simpatie. Hoe meer woorde, hoe minder duidelikheid. Onlangs nog argumenteer prof. Arnold Schoonwinkel byvoorbeeld in Die Burger dat...