Internasionale Moedertaaldag
Vier vandag Internasionale Moedertaaldag saam met die ATR (Afrikaanse Taalraad) en Afrikaans.com Gaan loer wat sê ons voorsitter, Prof Anne-Marie Beukes, ons uitvoerende hoof Dr Conrad Steenkamp en direksielid Me Fatima Allie oor hoe Afrikaans as hul moerdertaal vir hul werk by http://www.afrikaans.com/leer/lekker-leer/moedertaalonderrig As deel van die...