XhosAfrika-netwerk en Afrikaanse Taalraad: Verbod op inheemse tale by skole onaanvaarbaar
"Om kinders te dwing om Engels op die skoolterrein te praat, eerder as hul moedertaal of enige ander taal van hul keuse, herinner aan die kulturele assimilasie van die koloniale era, en is totaal onvanpas in 'n linguisties diverse samelewing soos Suid-Afrika," het die XhosAfrika-netwerk ...