Afrikaans se wortels bekyk

Die Afrikaanse Taalraad (ATR), die Afrikaanse Taalmuseum en –monument (ATM) en Die Erfenisstigting bespreek gedurende hul herkomsseminaar op 20 Oktober die wording en vestiging van Afrikaans as volwaardige inheemse taal.  Die seminaar sal saamval met die bekendstelling van wyle prof. Christo van Rensburg se boek...

Daar is rede tot kommer

Jacob Rooi gesels met prof. Wannie Carstens oor Afrikaans. Volg die skakel om die volle artikel via Netwerk24 te lees https://www.netwerk24.com/Nuus/Algemeen/afrikaans-gered-met-veelheid-van-tale-20181006   ...

Verwerping van dreigement teen minister Lesufi

Dreigement teen minister Lesufi Die Afrikaanse Taalraad (ATR) verwerp die ophang van ʼn pop met Gautengse onderwysminister, Panyaza Lesufi, se gesig voor die Departement van Basiese Onderwys in Pretoria. Sulke dreigemente is onaanvaarbaar en afstootlik, ongeag wie daarvoor verantwoordelik is.   Ons hoop die minister, die departement en...

Die ATR se kommentaar op die konseptaalbeleid vir Hoër Onderwys

Die ATR het kommentaar en insette ingewin van lidorganisasies en individue met betrekking tot die konseptaalbeleid vir hoër onderwys.   U kan die kommentaar, soos gerig aan die direkteur-generaal van die department vir hoër onderwys, Mnr. Mabizela, hier lees:     13 April 2013   The Director-General Department of Higher Education and Training   Dear...