16 Junie 1976: ‘n Historiese Perspektief
Professor Albert Grundling van die departement Geskiendenis aan die US bied 'n historiese perspektief op 16 Junie wat gevier word as "Jeugdag". In sy eie woorde, sê hy opsommend: In hierdie aanbieding is gepoog om die kompleksiteite van Afrikaans en die Soweto-opstand in 1976 te belig,...