Gemeenskapsleiers ondersteun die ope brief aan die US-senaat
Ope brief aan die US-senaat 19 Maart 2021 Die US het met die voorstel vir ʼn “tydelike” afwyking van die taalbeleid ʼn belangrike keerpunt bereik. Dié voorstel, wat op Vrydag 19 Maart voor die senaat dien, voorsien dat nuwe kursusse gedurende die eerste semester van 2021 slegs...