Veeltaligheid is ‘n bate, nie ‘n hindernis nie

Na ’n lang geskiedenis van taalongelykheid, is die taalbedeling in Suid-Afrika deur dominante rolspelers herbedink. Die resultaat was die promulgering van Wet 200 van 1994, wat erkenning gee aan die gelykheid van tale en derhalwe ’n verskuiwing ten opsigte van die siening van taalverskeidenheid verteenwoordig:...

Tito se twiet oor Tukkies is in die kol

KAAPSTAD. – Die Afrikaanse Taalraad (ATR) verwelkom die minister van finansies, Tito Mboweni, se Twitterkommentaar oor die afskaffing van Afrikaans by die Universiteit van Pretoria. Die Taalraad veroordeel insgelyks die uitrangering van Afrikaans as onderrigtaal aan die UP, want in effek lui dit die doodsklok...

Afrikaans se wortels bekyk

Die Afrikaanse Taalraad (ATR), die Afrikaanse Taalmuseum en –monument (ATM) en Die Erfenisstigting bespreek gedurende hul herkomsseminaar op 20 Oktober die wording en vestiging van Afrikaans as volwaardige inheemse taal.  Die seminaar sal saamval met die bekendstelling van wyle prof. Christo van Rensburg se boek...