US Woordfees: Taal en Armoede

Afrikaans het ‘n sterk ekonomiese basis. Nietemin leef baie Afrikaanse gemeenskappe in groot armoede. Wat is die implikasies hiervan vir die groei en ontwikkeling van die taal en haar spraakgemeenskap? Wat is die implikasies van die afskaling van die staat se ondersteuning van die taal...

Projekbestuurder: aansoeke word ingewag

Die Afrikaanse Taalraad (ATR) soek tans ʼn dinamiese en veelsydige projekbestuurder vir ʼn ewe dinamiese en veelsydige posisie. Die ATR is ʼn burgerlike organisasie wat Afrikaans in sy volle diversiteit, variëteite van die taal ingesluit, bevorder. As ʼn konfederale organisasie verbonde aan die Kommissie vir die...