OPROEP VIR BENOEMINGS VIR DIE ATR SE KOKERTOEKENNINGS 2019
Die Afrikaanse Taalraad (ATR) nooi lidorganisasies en die algemene publiek uit om kandidate vir die Kokertoekennings van 2019 te benoem. Die Kokers is die ATR se manier om erkenning te gee aan mense wat besondere bydraes tot Afrikaans gemaak het. Hierdie jaar se wenners sal op...