‘n R1000 vir ‘n lekker-lag meme

Die ATR maak beslis nie grappies wanneer dit by prysgeld kom nie. Vra maar vir mnr. Marion Erskine wat 'n R1000 ryker is as gevolg van sy oulike meme.   [caption id="attachment_51415" align="alignnone" width="180"] Meneer Marion Erskine het rede om te glimlag - R1000 prysgeld is darem...

Die Moedertaalprojek in aksie met Hemelbesem aan die voortou

Die leerlinge van Irista Primêr was omtrent opgewonde op 'n koue wintersoggend oor hierdie kletsrymer se energie en entoesiasme oor Afrikaans. Afrikaans.com het 'n nuwe muur by die skool geverf  soos net hulle kan terwyl die skool entoesiasties toegekyk het. Die Moedertaalprojek is 'n Fedsas en Afrikaans.com inisiatief wat in...

Japie Gouws tree af, nie uit

Meneer Japie Gouws se aftrede uit die ATKV was 'n hooffokus die week, nie net by die ATKV nie, maar ook by die Afrikaanse Taalraad en GROOTfm.  Die Taalraad wens hom as kollega en vriend alles van die beste toe. Luister ook wat hy als met...