ONTMOET PROF. NICO BOTHA, NUWE GENOOT VAN DIE ATR
Die ATR verwelkom prof. Nico Botha as senior genoot van die Geloofstaalinisatief. Hy sal saam met drs. Hendrik Theys, die ATR se eerste senior genoot, aan die bevordering van Afrikaans as geloofstaal werk. Professor Nico Adam Botha is ’n boorling van Douglas in die Noord-Kaap. Hy...