Storieboeke maak die verskil

LAPA Uitgewers lys die redes waarom lees so noodsaaklik vir kinders is. Christien Neser, leesterapeut en skrywer van kinder- en jeugboeke en die niefiksieboek, 'Help, my kind is anders?', skryf: Hoekom moet kinders boeke lees? En hoekom moet ek vir my kind voorlees? Hoekom swaarverdiende geld op...

Conrad Sidego – ’n stem wat nooit sal verstil

Die Taalraad het met leedwese kennis geneem van die stilword van ’n formidabele en gerekende Afrikaanse stem.  Die stem van ’n man wat met kenmerkende diepsinnigheid, daadkrag, sagsinnigheid en ’n omgee-natuur op verskeie terreine van die Afrikaanse leefwêreld - nasionaal en internasionaal - baanbrekerswerk verrig...