Kokertoekennings 2018

Sewe Kokertoekennings is die afgelope Vrydagaand in Pretoria by die sesde Kokerfunksie van die Afrikaanse Taalraad (ATR) uitgedeel. Die toekennings word jaarliks gedoen aan mense uit alle agtergronde wat Afrikaans in verskeie taalfunksies aktief bevorder, beskerm of die sprekers deur Afrikaans bemagtig. Ter viering van...

Kokertoekennings 2018

  As jy met Afrikaans kook, is jy dalk binnekort ’n Kokertoekenning ryker. Die Afrikaanse Taalraad (ATR) nooi lede en die algemene publiek uit om kandidate vir die jaarlikse Kokertoekennings te benoem.   Die Kokers word jaarliks sedert 2013 toegeken om erkenning aan mense te gee wat besondere...

Verwerping van dreigement teen minister Lesufi

Dreigement teen minister Lesufi Die Afrikaanse Taalraad (ATR) verwerp die ophang van ʼn pop met Gautengse onderwysminister, Panyaza Lesufi, se gesig voor die Departement van Basiese Onderwys in Pretoria. Sulke dreigemente is onaanvaarbaar en afstootlik, ongeag wie daarvoor verantwoordelik is.   Ons hoop die minister, die departement en...

Die ATR se kommentaar op die konseptaalbeleid vir Hoër Onderwys

Die ATR het kommentaar en insette ingewin van lidorganisasies en individue met betrekking tot die konseptaalbeleid vir hoër onderwys.   U kan die kommentaar, soos gerig aan die direkteur-generaal van die department vir hoër onderwys, Mnr. Mabizela, hier lees:     13 April 2013   The Director-General Department of Higher Education and Training   Dear...