Gaan groot, of gaan huis toe

‘n Artikel deur Afrikaans.com

 

Dis die Afrikaanse Taalraad se voorreg om die direksielede van 2021 aan te kondig:

Michael Jonas – voorsitter

Annelise de Vries – ondervoorsitter

Anzil Kulsen

Sinki Mlambo

Karien Brits

Alana Bailey

Japie Gouws

Louis du Plessis

Aäron Messelaar

Frank Hendricks

 

 

Lees meer oor die nuwe direksielede soos berig deur Afrikaans.com.