Hoëronderwysinstellings wat Afrikaans as vak en onderrigtaal aanbied

Die Solidariteit Navorsingsinstituut (SNI) het ‘n lys saamgestel van al die hoëronderwysinstellings wat Afrikaans as vak en onderrigtaal in die land aanbied.

 

 

Bykomende nota: Na die suksesvolle hofsaak teen UNISA se verwydering van Afrikaans as onderrigmedium, moet alle vakke wat onder die vorige taalbeleid in Afrikaans aangebied is weer in hierdie taal beskikbaar wees. Meer inligting volg.

 

 

Die lys van hoëronderwysinstellings is hier beskikbaar: SNI Afrikaanse kursusse en vakke_Interaktiewe PDF