22 February, 2017
in Taalraad
Internasionale Moedertaaldag: Dr Christo van der Rheede op die GROOT Ontbyt
Dr Christo van der Rheede gesels oor die belangrikheid van moedertaalonderrig in sy onderhoud met Su-Ann Müller-Marais op die GROOT Ontbyt.
As jy dit gemis het, kan jy die opname hier sien: