23 March, 2017
in Taalraad
’n Gebore Argentyn, maar melktert steeds ’n lekkerte
Afrikaans maak draaie in die uithoeke van die wêreld, hierdie keer in Argentinië, Suid-Amerika.
Lees meer van hierdie merkwaardige familie wat die Argentynse kultuur hul eie gemaak het, maar nog lank die hul Afrikaanse herkoms vergeet het nie.
http://www.netwerk24.com/Stemme/Profiele/n-gebore-argentyn-maar-melktert-steeds-n-lekkerte-20170320

Elretha Britz en Marie Esthér Norval in haar huis in Patagones. Foto: Marina Voges