LogoLogoLogoLogoLogo
  • Tuis
  • Nuus
    • Jaarverslag 2019
    • Nuusbrief Koker I 2019
    • ATR Newsletter Koker I 2019
    • Die Koker II van 2018
    • Die Koker III van 2018
  • Wie is ons?
    • Ontstaan
    • Doelstellings
    • Lidorganisasies
    • Direksielede
    • Personeel
    • Jaarverslag 2019
    • Dekadeboek 2018
    • Jaarverslag 2018
    • Jaarverslag 2017
  • Hulpbronne
    • Nuttige Skakels
    • Sleuteltekste
  • Word ʼn lid
    • Persone
    • Organisasies
  • Kontak ons
  • Tuis
  • Nuus
    • Jaarverslag 2019
    • Nuusbrief Koker I 2019
    • ATR Newsletter Koker I 2019
    • Die Koker II van 2018
    • Die Koker III van 2018
  • Wie is ons?
    • Ontstaan
    • Doelstellings
    • Lidorganisasies
    • Direksielede
    • Personeel
    • Jaarverslag 2019
    • Dekadeboek 2018
    • Jaarverslag 2018
    • Jaarverslag 2017
  • Hulpbronne
    • Nuttige Skakels
    • Sleuteltekste
  • Word ʼn lid
    • Persone
    • Organisasies
  • Kontak ons
19 March, 2019
in Taalraad
by marekyn
0

US Woordfees 2019: JeugAfrikaans – Einde of toekoms van die taal?

Die Afrikaanse Taalraad se jeuggesprek by vanjaar se US Woordfees het die tema 'Jeugafrikaans: Einde of toekoms van die taal?' ondersoek. Die paneellede sluit in Giselle Botha, Achmat Jack, Tian Alberts en Perry-Winkley Xengana, met René Arendse as gesprekleier. Luister hier na die gesprek: https://iono.fm/e/667281...

Read More

Onlangse Nuus

  • Taal en die besigheidsektor
  • Kokerwenners 2020: Constance Thomas – Jeugkoker
  • Kokerwenners 2020: Zalman Davis – Jeugkoker
  • Kokerwenners 2020: Zebulon Kock – Jeugkoker
  • Kokerwenners 2020: Danny Titus – Beskerm (postuum)
  • Kokerwenners 2020: Johan Blaauw – Bemagtig

ONTSTAAN

ʼn Historiese oomblik vir Afrikaans het op 24 Mei 2008 waar geword met die stigting van die Afrikaanse Taalraad op Wellington in die historiese Goodnowsaal. Na ʼn lang proses wat op 13 September 2003 begin het, het die breë Afrikaanse taalgemeenskap die voorgestelde Grondwet eenparig aanvaar. Die stigting is met groot toejuiging begroet! Die byeenkoms is deur meer as 40 organisasies bygewoon – die grotes, die kleineres, van die Noorde tot die Suide. Die organisasies is verteenwoordig deur ongeveer 100 beraadgangers wat meer as 500 000 mense verteenwoordig.

FACEBOOK

Facebook Pagelike Widget
© 2018 Afrikaanse Taalraad. | Ontwerp deur Two Fishes Design