GESLAGSBALANS VIR ’N BETER SUID-AFRIKA

Die tema van vanjaar se Internasionale Vrouedag is #BalanceforBetter.  Die ATR het ’n aantal vroue genooi om ons op reis te neem na ’n begeerde eindbestemming: ’n meer geslagsgelyke samelewing gemik op ’n beter Suid-Afrika. Sommige bydraes sal op die rol van die vrou fokus,...