ATR-jeuggesprek, Toyota US Woordfees 2020: Taal en geloof
Die ATR-jeuggesprek by hierdie jaar se Toyota US Woordfees het gehandel oor die tema "Taal en geloof: Is daar 'n probleem?" Tydens die gesprek oor geloofstaalinstansies se hantering van taal om morele verval in die samelewing te help bekamp, is daar op die volgende vrae gefokus: Hoe...