US Woordfees 2019: JeugAfrikaans – Einde of toekoms van die taal?

Die Afrikaanse Taalraad se jeuggesprek by vanjaar se US Woordfees het die tema ‘Jeugafrikaans: Einde of toekoms van die taal?’ ondersoek.

Die paneellede sluit in Giselle Botha, Achmat Jack, Tian Alberts en Perry-Winkley Xengana, met René Arendse as gesprekleier.

Luister hier na die gesprek: