Die Afrikaanse Taalraad is ʼn konfederale liggaam met 35 lidorganisasies wat geregistreer is.
Direksie

Hendrik Theys
Voorsitter

Alana Bailey
Ondervoorsitter, Bemarkingskomitee

Maryna Besseling
Bemarkingskomitee

Aäron Messelaar
Bemarkingskomitee

Ernst van Zyl
Bemarkingskomitee

Daan Potgieter
Bemarkingskomitee

Anne-Marie Beukes
Mensehulpbronnekomitee

Sonél Brits
Risiko- en ouditkomitee

Japie Gouws
(onafhanklike komiteelid)
Risiko- en ouditkomitee
Operasionele bestuur

Conrad Steenkamp
Uitvoerende hoof

Marekyn Kruger-Evert
Sekretariaat en kommunikasiebeampte

Ria Olivier
Suidelike projekbestuurder

Merlyn van der Rheede
Noordelike projekbestuurder

David Jantjies
Projekfasiliteerder

Marlé Gonzales
Spesiale projekbestuurder
Vrywilligers deel kennis en ervaring
’n Groot aantal spesialiste, soos taalkundiges, taalbeplanners, letterkundiges, sosioloë, kurrikulumdeskundiges en dies meer, neem vrywillig deel aan aktiwiteite van die ATR. Sonder hulle onbaatsugtige insette sou etlike ATR-inisiatiewe nie kon plaasvind nie.
Skryf aan Marekyn Kruger-Evert by marekyn@afrikaansetaalraad.co.za vir meer inligting of hoe om betrokke te raak.
