Word ’n lid van die ATR

Ons nooi individue en organisasies hartlik uit om by die Taalraad aan te sluit en deel van ons inisiatiewe te word.

Vul die toepaslike vorm in om die wiele aan die rol te kry.

Skakel maklik met die ATR via e-pos aan die sekretariaat:

Marekyn Kruger-Evert

marekyn@afrikaansetaalraad.co.za

Raak betrokke, volg ons en neem deel