Vroueregte geld vir die hele jaar

Afrikaanse Taalraad

Merlyn van der Rheede

Nasionale Vrouedag word elke jaar op 9 Augustus gevier, ’n dag wat die moed, krag en bydraes van vroue in die land herdenk en vier. Hierdie nasionale vakansiedag is nie net ’n viering van vroue nie, maar ook ’n geleentheid om bewustheid te skep oor die voortdurende stryd vir geslagsgelykheid. En deesdae het dié dag uitgebrei na die viering van vroue vir die hele maand van Augustus.

Oorspronklik verskyn op Netwerk 24 Paarl Post, 16 Augustus 2024

Lees verder op Netwerk 24…

Verwante pos

Verwante pos