Die ATR verskaf nie beurse nie en befonds nie projekte nie.
ʼn Beurs verwys na geld wat jy nie hoef terug te betaal nie, behalwe as jy jou studies staak.
Beurse is beskikbaar by die volgende instansies:
’n Beurslening (byvoorbeeld US- of NSFAS-beurslenings) is geld wat jy ná afloop van jou studies (hetsy deur voltooiing of staking daarvan) moet terugbetaal. Studielenings bied studente die geleentheid om hul studies te finansier sonder om dadelik ʼn groot som geld te moet betaal. Dit is ʼn nuttige opsie vir diegene wat nie die volle koste van hul studie uit hul eie sak kan bekostig nie, of wie se ouers nie die nodige finansies het nie.
